Boer Dra 'n Vrou™ is 'n nuwe opwindende sportgeleentheid wat Suid Afrika met ‘n storm tref. 'n Boer Dra sy Vrou, sy buurman se Vrou of 'n gewillige deelnemer langs die baan (wat 50kg of meer weeg) en dra haar oor 'n hindernisbaan 120m lank wat een nat en twee droë hindernisse bevat. Wen-Boer ontvang Wen-Vrou se gewig in bier, plus die Wen-Vrou ontvang spa behandeling vir twee. Vir meer inligting gaan na boerdranvrou.comRead More